Hello. My naam is Danie.
Ek het nog nie n bike nie (kan nog nie eers ry nie) maar ek het besluit dit is tyd om vir my iets te kry, dis hoekom ek hier is, ek wil eers so bietjie navorsing doen oor watter fiets ek moet kry voor ek sommer inspring en die verkeerde ding koop, hopelik kan mens...