Eks opsoek na raad. Ek moet my Twin laat reg maak. Het omgeval agter op my bakkie. Hy het nie baie seer gekry nie,maar sal wel die fiets moet laat oor spuit en weer netjies maak. Waar in die Weskaap is die beste plek?
Sent from my SM-G935F using Tapatalk