Tyres.... Need some advice?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

JolTwin

Pack Dog
Joined
Feb 25, 2012
Messages
65
Reaction score
0
Location
Riviersonderend
Bike
Honda XRV 750 Africa Twin
Hello. Ek soek bietjie raad... ons beplan n trip vanaf Napier (Wes-Kaap) na Kaokoland bo in die Noorde van Namibië. Ons gaan saam met die gemeente van Napier/ Riviersonder se NG Kerk. Om nog n kerk te bou en verdere sending te doen onder die Himba's .So my vraag is.... Ons gaan 2 verskillende tyres moet kry. 1 stel vir die teer en een stel vir die wilde grond paaie. Wat koop mens?
 
Top