Revive the Fat Cat Suzuki RV 90

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

JolTwin

Pack Dog
Joined
Feb 25, 2012
Messages
65
Reaction score
0
Location
Riviersonderend
Bike
Honda XRV 750 Africa Twin
Hello Almal

Ek het n Suzuki RV 90 wat ek graag weer aan die loop wil kry. Wil hom baie graag restoreer van voor tot agter. Ek en my 2 broers en baie pelle het leer ry en leer val op hom.
Hy het nog so 5 jaar terug gestart maar daar is fout met carb. Ek wil nie eers n foto van hom  neem nie gaan my n half dag vat om by hom uit te kom so ver agter in die stoor staan hy. Of ek sal hom moet gaan soek vir hom.

So voordat ek begin wil ek eers hoor is daar iemand wat dalk nog so fiets het of weet waar ek kan parte kry vir hom.
 
Top