Ek dink alle bikes is in n mindere of meerdere mate OK ,baie goeie raad test ride en test ride weer ,het met n 660 Tenere saam met woema na Namibie gery ,fantastiese bike ,veral op die grondpaaie ,en tegniese dele ,maar toe ek terugkom het ek n !200 Adneture gekoop ,rede ek is 187m lank ,wat ok...