Roetes in die Memel, Vrede en Harrismith distrikte

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dorsland

Bachelor Dog
Joined
Apr 15, 2012
Messages
11,191
Reaction score
1,681
Location
Van Daar
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Ek wil bietjie die Memel, Vrede en Harrismith distrikte oor 'n tydperk van so 2 dae gaan verken, veral van die passe soos Normandien en ander grondpasse.  Ek weet daar is WDs wat al baie daar gery het en sal graag bietjie van hulle wil hoor van die lekker paaie daar.  Ook aanbevelings van bekostigbare gasteplaas of B+B verblyf.  Pom, jy is daar in daai wêreld, het jy enige voorstelle?
 
Top