New Member

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Feb 27, 2012
Messages
20
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS Adventure
Hallo manne en maninne,ek is nuut by by die honde maar n ou[jong] biker in 1976 begin ry is bietjie rekenaar gestremd wees maar geduldig,ek ry n R1 en n GS Adventure ,vroutjie n R6 en GS 650 ons het saam met Woema die Namibie trip gedoen ,bly in Secunda en soek redes om vrek baie bike te ry
 
Top