Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. S

    Fuel Pump Controller

    Installed a new fuel pump controller unit. Bike now run's deurmekaar and takes a long time to start. Who can help. Would like to ride the beast!
  2. S

    Fuel Pump Controller

    My hp het my gelos by 'n vul stasie. Enjin draai maar niks verder. Gestoot tot by huis en begin soek na problem. Sien toe daar kom nie krag uit by die fuel pomp nie. Maak toe 'n by-pass vanaf battery en bike start weer, maar klink baie deurmekaar en ryk. Sukkel ook om te start as dit gestaan het...
  3. S

    HP starter!

    Gerhard, het jy toe die Bosch starter reggekry en getoets op die bike? Het my een afgehaal en na Motolek geneem vir 'n skoonmaak, maar hulle het laat weet dat my bendix vervang moet word. Dit gly op die as sodra dit die enjin moet draai. Dink julle die ou weet wat hy doen en moet ek maar begin...
  4. S

    Leo Vince LV ONE EVOII Full Carbon Slipon R1200GS/Adventrue SOLD

    Jis Adventure Hornet, Waarom verkoop jy en kan ek kom kyk of dit sal pas op my hp2? Laat weet maar waar ek jou kan ontmoet. Is van Durbanville
  5. S

    HP2 - Slip on can options

    Wie weet waar ek 'n nuwe slip on can kan koop? Lyk my dit is maar skaars vir 'n hp.
  6. S

    HP2 - Slip on can options

    Thx
  7. S

    HP2 - Slip on can options

    Kan iemand dalk laat weet hoe die Scorch pyp op die Hp klink.
  8. S

    HP2 - Slip on can options

    Weet iemand dalk waar ek my Akrapovic kan laat regmaak. Dit het gekraak waar dit ingaan by die box.
  9. S

    HP2 running hot

    Ougat, ek dink die bmw dealers weet nie waarvan hulle praat nie. Die temp kan nie normaal wees as dit tot daar gaan nie. As jy praat van die pennetjie, is die temp dan 6 strepies? Ek gaan die naweek my mod toets en sal laat weet wat die temp doen. Is net bekommerd oor wat gaan gebeur in die...
  10. S

    HP2 running hot

    Dankie ouens ek gaan daai gat try en laat weet. Ek sal ook laat kyk na daai oil pyp.
  11. S

    HP2 running hot

    Dis alreeds gedoen
  12. S

    HP2 running hot

    HPN tank, Akrapovic op bike.
  13. S

    HP2 running hot

    Kan iemand vir my se of daar 'n probleem met my hp2 is. het gister gaan ry en die temp het opgegaan na 5 strepies. Die temp was maar net 15 en ek het teerpad gery.
Top