Spyker 7667
Puppy
My hp het my gelos by 'n vul stasie. Enjin draai maar niks verder. Gestoot tot by huis en begin soek na problem. Sien toe daar kom nie krag uit by die fuel pomp nie. Maak toe 'n by-pass vanaf battery en bike start weer, maar klink baie deurmekaar en ryk. Sukkel ook om te start as dit gestaan het oornag. My vraag is of die "Fuel Pump Controller" unit nodig is en of daar dalk nog iets is wat ek mis kyk?
Hoop julle kan help!
Hoop julle kan help!