’n Vinnig dagtrip. Aangesien gister a vakansiedag was, besluit ons om die fietse te vat en bietjie die Sandveld te gaan verken.
Drie manne. Ek en Mike op F650gs Dakars en skoonpa (Marius) op ‘n 750 African Twin.
Om julle ’n idee te gee ek gaan al vir die afgelope 10 jaar gereeld Elandsbaai...