Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. M

    2009 KTM 990R

    Sorry manne sal vanaand try pics laai.
  2. M

    2009 KTM 990R

    Hi, A friend of mine wants to sell his KTM 990R. The bike is in a very good condition with Low km's. (10 000KM's). Full service history at KTM Cape town. Extras include: Orange powder coated crash bars. Full set of KTM Panniers and top box KTM Tank bag Garmin GPS mount(GPS not included)...
  3. M

    Kaap na die HEL

    Dankie man. En ja ek skat ons is baie gelukkig hier aan die kant, met al die lekker roetes skaars n uur se ry weg.
  4. M

    Kaap na die HEL

    Praat jy wat baard dra, want bra sal nooit dra.
  5. M

    Kaap na die HEL

    Ja nee ek moet se die hekke het n man nogal gatvol gemaak. Maar soos julle se. n Mooi pad en n man kan maar aanstoot. Hier is sommer nog n paar fotos
  6. M

    Kaap na die HEL

    Jis ja, Hierdie is my eerste post so ek vra sommer nou al versskoning vir wat ek verkeerd mag doen of se, maar ek deel graag ons trippie oor die naweek met almal. So twee weke gelede het ons besluit dis tyd vir n weg breek sessie en besluit op die hel. Johan(Tai) werk vir ons die roete uit en...
  7. M

    Shark S900 For sale

    Hi, I’m selling my shark S900 helmet. Great condition and well looked after. I bought a new helmet and have not used it for 8 months now. Just gathers dust in the closet. Size: M Price: R2000 Call me Mol 0827787681
  8. M

    Trax Panniers

    Hi, aka.Goliath is selling his brackets for R1300 just a few posts below yours.
  9. M

    Nog n nuweling-Mol

    Hi Riebeeker, Is oorspronklik van n plekkie met die naam van HOTAZEL in die kalahari, so dis so bietjie van altwee dink ek.
  10. M

    Shoei Hornet for sale SOLD TO MOL

    Hi, If the helmet is still available, let me know I'm in your area and I'm looking for a good second hand helmet. Thanks Mol
  11. M

    Nog n nuweling-Mol

    Hi almal. Ek het al n paar keer hier kom inloer maar het eers onlangs besluit om te join. Ek wou eers wag tot ek die regte fiets het om saam te praat. Het voorheen n R1 gehad en het maar swaar afskeid geneem, totdat die nuwe ou in die garage gestaan het. Kan nie glo ek het so lank gevat voor ek...
Top