Nog n nuweling-Mol

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

MOL

Joined
Aug 6, 2012
Messages
9
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS Adventure
Hi almal. Ek het al n paar keer hier kom inloer maar het eers onlangs besluit om te join. Ek wou eers wag tot ek die regte fiets het om saam te praat. Het voorheen n R1 gehad en het maar swaar afskeid geneem, totdat die nuwe ou in die garage gestaan het. Kan nie glo ek het so lank gevat voor ek convert het nie. Is nou die trotse eienaar van n 2012 GS 1200 ADV. Sien julle op die pad.

Beeste en groente
(Oftewel, Alles van die beste en groete by die huis)
 
Top