Ek het al een keer rugby stewels van engeland af bestel, in 2011. Dis nie heeltemal dieselfde nie, maar glo dit sal effens help.
Ek het my shipping verniet gekry, maar moes nogsteeds invoerbelasting betaal omdat dit 'n nuwe produk was (dra net kennis daarvan wanneer jy finaal besluit om die...