Iets anders. So casual of hectic as wat jy wil. Omtrent 20 checkpoints/borgpunte elk met sy eie aktiwiteit soos Zamalek/Oubies/Mampoer down, bokdrol spoeg, skat hoeveel mielies in n bottel ensovoorts.
https://www.vegkop.co.za/wmenu.php Hulle website is hierdie jaar bietjie van n ballsup maar...