Bande vir Tiger 800XC

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Zambezi

Pack Dog
Joined
Jan 7, 2013
Messages
161
Reaction score
0
Location
Vaal Triangle
Bike
Triumph (all models)
Raad van die ervare manne asseblief. Die Tiger 800XC kom standard met Pirelli Scorpion Trails. Die eienaarshandleiding beveel Metzeler MCE Karoo 2 vir off road aan. Dit is nogal n mooi tyre MAAR die aanbevole maksimum spoed is 96 km/h !!!!!! Ek sal twee van die silinders moet uithaal om dit reg te kry. Die Heidenau K60 Scout lyk ook goed maar ek kry nie inligting oor maksimum spoed nie. Ek benodig ook nie regtig 50/50bande nie. Wat stel julle voor?  ???
 
Top