More van n koue Kaapstad
Ek krap al so rukkie op die forum rond en sien nou eers van die nuwe "members introduction". So voor die ou manne my uithaal hier is ek. Hou van alle avonture, Mountain Biking, Surfski, trail running, driekamp, 4x4, kamp ens en dan natuurlik alle off-road bikes. Tussen...