Ou Nuweling

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Kabous GS

Pack Dog
Joined
Jan 29, 2013
Messages
62
Reaction score
0
Bike
KTM 990 Adventure
More van n koue Kaapstad

Ek krap al so rukkie op die forum rond en sien nou eers van die nuwe "members introduction". So voor die ou manne my uithaal hier is ek. Hou van alle avonture, Mountain Biking, Surfski, trail running, driekamp, 4x4, kamp ens en dan natuurlik alle off-road bikes. Tussen dit alles en 4 seuns word ek baie jonk en besig gehou. O, ja vat darem die vrou ook vir so spin elke nou en dan.

Vir die Ooskaap manne, het familie grond in die Jansenville omgewing en gaan Julie maand elke agter plaas paadjie tussen Jansenville, Pearston, Somerset Oos, Bedford en dan anderkant om tot  by Baviaans ry.

Groete

Kobus
 
Top