Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. wpmouton

    Plastic key hole plug for pannier - Tiger 1200

    Hi guys. This plug seals lock against water and dust ingress. Shaped like channel iron at the back to go over lock and underneath the stainless latch with plug connected to it. Triumph UK say I must buy the whole latch assembly :(. Anybody else that had this problem maybe and have a connection...
  2. wpmouton

    Key fob connection issues (possible) Tiger 1200 xca '21

    Hi guys. It's been a while, have a bike again, whooooooweeee. Bought the Tiger now just before Christmas. I had a few times when the ignition didn't respond, or just showed the Triumph logo and died again, and then suddenly when you try again the ignition comes on and it starts. On youtube I've...
  3. wpmouton

    Triumph Tiger 1050 2008 Te Koop R63 000

    Hi ouens. Moet my baby verkoop. 57 000km. Kom met alu topbox, semi performance uitlaat, oorspronklike uitlaat en pillion grab bars. Het so 4000km terug beide sprockets, ketting en bande vervang. Baie goeie kondisie Kontak my eerder op sel 084 512 5337 Willem
  4. wpmouton

    <<Wanted>> Trax topbox vir BMW 650GS

    'n Vriend van my is op soek na een as daar 'n dog is wat een het wat rondlê  ;)
  5. wpmouton

    Hoë koste vir dienste

    Hi ouens Is daar enige iemand in die Kaap wat Triunph diens behalwe die agente? Was laasjaar sonder werk en kan defnitief nie R4700 bekostig vir 40 000km diens vir Tiger 1050  >:(
  6. wpmouton

    Biker down op N1 naby Karl Bremmer afdraai

    Vannoggend na 6:30 is ek oppad Bellville toe van stad se kant toe ek al die ligte sien aan die oorkant, motorfiets en ryer in pad met paramedici besig.  Hoop hy is ok, pad was maar nat.
  7. wpmouton

    Airhawk Seat

    Hi ouens. Enige van julle al die kussing gebruik?  Is hy die moeite werd?  Ek het 'n beneukte stuitjie wat gou seer word, hoop dit sal help!!!
  8. wpmouton

    1050 Tripple Ongemaklike sitplek

    Hi ouens. Ek het 'n ongemaklike stuitjie en ek moet sê die Tripple se sitplek is vrek ongemaklik. Enigiemand iets anders probeer wat nie te duur is nie?
  9. wpmouton

    Tiger 1050 Windskerm

    Ek is 6'2" in ou terme, ek kry so bietjie wind oor die skerm teen my voorkop en onder om die skerm teen die kante van my skouers. Somtyds ruk dit nogal siende dat die wind hier in Vishoek begin. Het iemand al 'n oplossing gekry wat nie die normale arm en been kos nie
  10. wpmouton

    Tiger 1050 Ratkas

    Is daar ander van julle wat ook voel die ratkas is clunky,grof somtyds.  As ek ratte oorsit voel dit somtyds asof hy 'n ekstra klik gee om in te gaan
  11. wpmouton

    Nuwe lid

    Hi daar.  My eerste keer by hierdie forum. Ek is Willem Mouton van Vishoek, ry 'n Triumph Tiger wat ek 3 weke gelede gekoop het.  Eerste keer na 8 jaar dat ek weer 'n fiets het, wat 'n plesier. ;D
Top