Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. W

    Eikebos Fun ride Greyton 17 OKTOBER 2015 ALL BIKES WELCOME

    Hallo Manne en Dames Ons gaan weer n Fun Ride reel by EIKEBOS naby Greyton.Die datum sal die 17 de Oktober wees en daar is weer n Motorfiets as prys te wen.Die rit is vir enige motorfiets  ongeag sy maak of grootte.Daar sal weer n Quadbike roete ook wees maar hulle gaan nie saam met ons die...
  2. W

    sprocket for 700 gs

    Ek wil hoor of mens n kleiner voor sprocket kry vir my 700 GS.Ek wil n stadiger eerste rat he en is nie gepla met top end spoed nie.Wat se raad het julle vir my?
  3. W

    Tips vir Namibie

    Ons ry 23 April na Namibie vir 10 dae.Wat sal julle weer doen en wat sal julle nooit weer doen nie.Beplan om goedkool te kamp of bly in  backpackers of so.Kan jy langs die pad nog slaap? Ons gaan so 500 km per dag doen op die bikes.Gaan agterbande ruil by Windhoek. Enige Wilddogs in Namibie?
  4. W

    wanted: Akrapovic pipe for Bmw

    Looking for pipe for my LC 1200 GSA
  5. W

    Colours of the 2015 GS LC

    Will be the following colours Dark blue White with black engine and transmission Metallic black with black engine  and transmission
  6. W

    TKC Gesoek vir LC GSA

    Ek soek n TKC 80 voorband vir my GSA LC.Wie het vir my een? 0825705704 of pm my asb
  7. W

    Eikebos Rit 11 Oktober naby Greyton !!

    Dankie aan almal.Dit was een van die  lekkerste ritte nog.Gooi al julle fotos en videos. Dankie aan almal . Hoop almal is veilig tuis Sien almal volgende jaar 18 Oktober
  8. W

    gps wanted

    Soek n goedkoop gps vir my vrou se bike.Ek het n zumo 350 maar is klaar verkoop aan BBking.Sy soek net een wat haar kan huistoe bring.
  9. W

    GPS for sale

    Zumo 350 for sale Still in box with all the  accessories and RAM mounts and with Tracks 4Africa installed.Also included is a  Touratech lockable bracket with a key.Everything is in  perfect condition. Price for everything is  R5500. New price is R5800 without bracket 0825705704
  10. W

    Eikebos Rit 11 Oktober naby Greyton !!! ALLE DS bikes welkom!!!

    Na laasjaar se suksesvolle rit het ons besluit om dit weer te doen. Laasjaar was dit nat en koud gewees met baie modder en pret. Kyk maar hier onder  na al die detail en email ons met die inskrywings.Sit asb net julle name op n lys sodat ons die etes kan beplan. Dit is oop vir alle DS...
  11. W

    Roaring wheels Secunda

    n Vriend van my het my laat weet hulle diens nou ook BMW fietse en het al die toerusting ook wat BMW het. Bel hom  0825576442 Andre Het n 2009 R1200 GS  op 50000 km  gediens vir R1550. alles ingesluit
  12. W

    Toolbags for my LC

    Het dit gister laat maak.Wat dink julle daarvan? Dit is gemaak van tent materiaal so dit is waterdig As ek die vervaardiger kan oorreed kan ons meer maak.
  13. W

    I love my LCA

    Ek het toe my GSA gekry,olyf groen nogal. Vertel ons van joune,wat moet ons verander of wat kan mens afhaal. Watter bande is die beste?
  14. W

    Groenie is oppad

    Die  BMW landswye launch van die 1200 ADV is volgende naweek.As dit goed gaan gaan ek vir Groenie haal op Secunda.Voel soos n kleintjie met n nuwe speelding!!!
  15. W

    Bmw GSA L C price

    I have heard from a dealer that the GSA will be selling for R210 k. Ouch!
  16. W

    BMW Adventure launch SA

    Second week March at Fancourt George
  17. W

    Tyres for sale

    I havetyres for Bmw Gsa: New back tyres: Karoo 3  x1 TKC x1 Kenda big block x2 Used: Rear TKC 90% Front TKC 99% Front SAWA 90% Front Mitas E10  60% Make me an offer
  18. W

    2014 Eikebos Funride 11 Oktober

    Hou asb die datum oop.Dit gaan groter en lekkerder wees as die jaar sin.Roete is al klaar uitgele. Dit is weer oop vir alle bikes,het die weer ook al bestel.... Daar gaan baie meer pryse wees om uit te deel. Watch this space.............
  19. W

    Winelands adventure at Robertson this coming weekend

    Go to www.winelandsadventure for details. Talked the organiser yesterday.There are three routes ,green,orange and red.Registration starts a 14:00 at Van Loveren on Friday and the event stops Sunday. Who are going?
  20. W

    Eikebos Environmental Funride 12 Oktober at Greyton area NO CUTOFF DATE

    Vir almal wat gewonder het wat van die Overberg funrun geword het,hier is die nuwe een wat jaarliks gaan gebeur Ons bied n Funride aan vir almal wat wil kom saam ry. Daar sal n rooi en n groen roete wees.Die groen roete sal maar gravel highways wees en stukke teer waar die rooi roete n roete...
Top