Walter ZSA
Pack Dog
Na laasjaar se suksesvolle rit het ons besluit om dit weer te doen.
Laasjaar was dit nat en koud gewees met baie modder en pret.
Kyk maar hier onder na al die detail en email ons met die inskrywings.Sit asb net julle name op n lys sodat ons die etes kan beplan.
Dit is oop vir alle DS motorfietse,velede jaar wou daar klomp manne nie kom nie,hulle het gedink dis net vir Hondas.Die manne met die GSAs kan ook kom.Die roete gaan bietjie langer wees as verlede jaar maar dit gaan mooi en prettig raak.