Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. P

    Footrest rubber

    Where can I get two footrest rubbers as in picture? (Nr.2)
  2. P

    2010 BMW R1200GS

    In excellent condition FSH at BMW 24 000 KM, DOHC Engine Top box and 2 Panniers (Panniers slightly dented). LED spotlights Tank bag Handle bar raisers Crash bars Cylinder covers Wider foot pecks R115000.00 Contact: 0825558750
  3. P

    Michelin Anakee 3

    MIchelin anakee 3 tyres are on special for R2500.00 per set at Bavarian Centurion.
  4. P

    Wanted: Headlight, high beam for 1150 GS

    The headlight was hit by a stone and need to be replaced. Please let me know if you have one for sale.
  5. P

    Accident damaged Triumph America 2010

    Triumph America 2010 model "as is" vir projek.  Kilos 14595km. Papiere is tans by die eksekuteur om geskrap te word. R15 000,00, of maak 'n aanbod.
  6. P

    Waar kan ek 'n afgeskryfde Triumph verkoop?

    Hi, Waar of aan wie kan mens 'n afgeskryfde Triumph America kompleet verkoop?  Waardasie kry op die afgeskryfde fiets? Dis nie my fiets nie, maar ek vind uit namens 'n vriend. 
  7. P

    Ou seat weer nuut

    Hi almal. My varkie se sitplek was deurgesit en moes vervang word. Om 'n nuwe te koop was buite die kwessie, so die enigste uitweg was DIY. Met die afhaal van die bestaande leer het ek gesien die vorige eienaar het die heele boonste deel van die saal afgesny om laer te kan sit. Ek het toe...
  8. P

    Looking for a rear mudguard (hugger)

    Hi, I am looking for a second hand rear mudguard (rear wheel hugger) for my 1150 GS.  Please let me know if you have one lying around and collecting dust.
  9. P

    Top box key

    Weet enige iemand dalk waar kan ek so 'n sleutel laat sny?  Ek was by verskeie sleutelsny plekke en BMW.  Hulle het nie die blank sleutel beskikbaar nie.  Dit word blyk baar ook nie meer gemaak nie.  Die groewe soos aangetoon kan nie gesny word nie. BMW se voorstel is om die hele slotmeganisme...
  10. P

    'n Nuwe varkie tussen die wilde honde

    Hi all. Bought myself a blue piggy this week so I will be surfing this part of the Wild Dog site a lot. I am in need of someone who can go through the bike to see if everything is fine. Any references?
  11. P

    Wanted: Triumph Tiger 800 XC

    Hi. Hierdie hond is opsoek na 'n Triumph Tiger 800XC met lae kilo's gekombineerd met 'n lae prys.  As enige iemand weet van so iets laat weet my asb.  My budget is beperk tot R75000 - R80000.  Ek het hulle al vir die prys geadverteer gesien, alhoewel nie baie nie. Help 'n arm brak asb!!
  12. P

    Old Clanner new Dog

    Hi, I has been registered for months now. I am a KLR owner living in Centurion. This is my KLR before and after.
Top