Top box key

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

pierrea

Puppy
Joined
Jun 15, 2013
Messages
47
Reaction score
0
Location
Centurion
Bike
BMW R1150GS
Weet enige iemand dalk waar kan ek so 'n sleutel laat sny?  Ek was by verskeie sleutelsny plekke en BMW.  Hulle het nie die blank sleutel beskikbaar nie.  Dit word blyk baar ook nie meer gemaak nie.  Die groewe soos aangetoon kan nie gesny word nie.

BMW se voorstel is om die hele slotmeganisme te vervang.
 

Attachments

  • 20140813_120226-1.jpg
    20140813_120226-1.jpg
    195 KB · Views: 80
  • 20140813_120238-1.jpg
    20140813_120238-1.jpg
    279.4 KB · Views: 81
Top