Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. J

    Verken Robertson omgewing

    Dit was die afgelope naweek heerlik om in die Robertson distrik te gaan rondry. Ons was ongelukkig net 11 bikes en het vir meer inskrywing gehoop. Hou net alle bike sites dop vir volgende jaar en maak 'n punt daarvan om in teskryf. Ons het van Robertson die grondpad na Megregor gevat, deur die...
  2. J

    Finally came to my senses after 12 years of sport bikes...

    Pragtig en geniet hom dis joune. :angel4:
  3. J

    Nuweling in die Strand

    Ai ek wens iemand kan my help!! Orals waar ek iets doen staan daar johangbarnard ek wil net my biker naam daar he nl Bok. Ek is ongelukkig een van daardie rekenaar ongeletterdes. Ek het seker nou 2 weke gesukkel om 'n foto op te kry. Uiteindelik YES!!!!!!!
  4. J

    Nuweling in die Strand

    Thank boys, ek het dit nie agter gekom dat my states female is nie, na n m...se gesukkel het ek die reggekry en verander. Ek is nou weer een van die manne. geniet julle dag. :ricky:
  5. J

    Nuweling in die Strand

    Hi Moosehead, dankie vir die verwelkoming. Dit sal lekker wees om die ouens te ontmoet. Ek is nog nie lekker gekonfyt met die dual nie maar sal vining regkom. Sien nog niks trips Hermanus se kant toe nie maar sal dophou. Enjoy  Bok:spitcoffee:
  6. J

    Nuweling in die Strand

    Hi JackD, I think you got it wrong, I am Johan and my biker buddys call mie Bok. Thanks for the massage.
  7. J

    Nuweling in die Strand

    Ek sal hul graag wil ontmoet. Baie dankie vir die inligting. Ek is nie so bekend met die Kaap nie en weet nie hoe om by die vertrek punte uit te kom nie. Sien uit na eerste trip saam met die ouens.
  8. J

    Nuweling in die Strand

    Ek is 'n nuwe lid van die Strand. Staan bekend as Bok in Mosselbaai. Ek is 'n nuwe wilde hond in die weskaap en sal graag die roetes in die omgewing wil verken. ken nog niemand in die omgewing nie. Ek het onlangs vir my 'n BMW f650gs aangeskaf. Eerste "dual" en nog nie eintlik ondervinding met...
Top