Nuweling in die Strand

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jun 21, 2013
Messages
2
Reaction score
0
Location
STRAND WESKAAP
Bike
BMW F650GS / Dakar
Ek is 'n nuwe lid van die Strand. Staan bekend as Bok in Mosselbaai. Ek is 'n nuwe wilde hond in die weskaap en sal graag die roetes in die omgewing wil verken. ken nog niemand in die omgewing nie. Ek het onlangs vir my 'n BMW f650gs aangeskaf. Eerste "dual" en nog nie eintlik ondervinding met grond nie. Wil graag op makliker roetes begin vir ondervinding. Ek is 'n goeie "Raadvraat"  :hello:
 
Top