Verken Robertson omgewing

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jun 21, 2013
Messages
2
Reaction score
0
Location
STRAND WESKAAP
Bike
BMW F650GS / Dakar
Dit was die afgelope naweek heerlik om in die Robertson distrik te gaan rondry. Ons was ongelukkig net 11 bikes en het vir meer inskrywing gehoop. Hou net alle bike sites dop vir volgende jaar en maak 'n punt daarvan om in teskryf. Ons het van Robertson die grondpad na Megregor gevat, deur die pragtige dorpie wyd deur die valeie tot so 7 km vanaf Bonnievale terug na Robetrson. Dit was my eerste grondpad trip maar ek wil net se dit was heerlik en ek en my f650gs het gebond. Die organiseerders Danie Meiring en Donford BMW.
 
Top