Die dakliggie is seker sodat die koedoe moet sien waar hy moet skop! lol!! Dis nou jag tyd en daai goed is teen die tyd so wild geskiet dat hulle verseker vir hulle eie poep sal spring. Wees maar wakker as julle deur die koedoe wereld toer boys, daai vaal-beeste van Jansenville en...