Middelpos via Tankwa Padstal

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

ironman.wp

Pack Dog
Joined
Jul 14, 2013
Messages
144
Reaction score
0
Location
Bellville
Bike
BMW R1200GS Adventure
Dagsê mense.  Ons was die naweek na Middelpos via Tankwa Padstal.  Ons het Saterdag oggend gery vanaf die Engen One Stop op die N1 en het daar oornag.

Wie anders het onlangs (soos in die laaste week of twee daai pad gery?  Goeie SEX??!!!  Dis nie 'n plesure om daai pad te ry nie. Absoluut geen maintenance word gedoen, van so ent vanaf die afdraai nadat ons by die Padstal weg is nie. Ek neem aan vir 'n solo ride sal dit nog doen op 'n ligte thumper, maar met mamma agter op en die swaar fiets is dit 'n storie om op die pad te bly.  Ek dink nie 'n beginner sal nou daai pad kan ry nie...  Tensy hy/sy kruip nie.

Die natuur is natuurlik pragtig en die  omgewing het goeie reën gehad so alles is mooi en groen, maar dit sien mens net raak wanneer jy stop om bietjie asem te skep en 'n slukkie of twee water te drink...
 
Top