https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=139801.0
Die bogenoemde het betrekking:
Ek het van 122 na 145 gegaan in die "primary" carb en 102 na 118 op die "secondary" [ dit was al wat ek indie hande kon kry]
Die fiets loop lekker, maar ek dink hy is te ryk , die sparkplug is swart. Ek wil...