Latie
Pack Dog
Hi guys some info for sukkelaar backjaart mechanic.
My Xl 600 het nie sy standaard cdi op nie maar moontlik 'n xr 600 sin, die persoon by wie ek die fiets gekoop het is nou met stomheid geslaan en antwoord my nie. Die bike loop en start maklik kort miskien net bietjie meer krag onderlangs, of ek raak te mak nou.
Vir die fundi's en ek het op ander forums ook gesoek is daar 'n verskil in die 2 fietse se cdi's en is dit veilig om met die broeisel cdi aan te gaan. Sal ek performance gewys iets uitkry met 'n standaard cdi
ps as iemand van 'n standaard een weet [ ronde plug]pm my asb,