Ha ha, maar jy ry dan self ook 'n BMW ;)
Ek hou van die KTM's, maar dit kom maar weer neer op wat ek kan bekostig, watse deal ek vir my GasGas kry. Tans loop die R1200GS nog voor (al kry ek minder vir my GasGas, kom die GS saam baie ektras - top box, side panniers, crash bars, spotlights...