Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. R

    Wanted: 1984 MTX 200 spares

    Wanted: Any spares available to restore a 1984/5 Honda MTX 200R. Gesoek: Enige onderdele beskikbaar om my 1984/5 Honda MTX 200R te restoreer.
  2. R

    BMW Helmet te koop.

    BMW helmet te koop. Baie min gebruik, ek verkoop omrede dit te groot is vir my, size 59/60. Helmet is in baie goeie kondisie. Nooit laat val of gestamp. R3500.
  3. R

    Wanted: F800GS Seat

    Ek het Sondag my 800 afgeskryf en het 'n cumfort seat op. Die sitplek is nie beskadig nie en ek wil dit op my volgende 800 oordra maar benodig nou een om saam met beskadigde fiets vir die versekering te gee. Ek is dus op soek na 'n baie goedkoop sitplek vir my F800GS, beskadig of nie. Dankie.
  4. R

    FS: Lookwell boots #13

    On behalf of a friend. Lookwell Boots R1200. Contact Marthinus at: 0834628863 074 6888863 [email protected] (George, WC).
  5. R

    Oh Hell!...What a (Baviaans) trip!

    I read this RR on BMW Motorrad Club Cape forum which was submitted by Happyfeet. https://bmwmotorradclubcape.co.za/oh-hellwhat-baviaans-trip :thumleft:
  6. R

    BMW 1200 GS Adv, 2010 - SOLD

    Ek plaas advertensie namens 'n vriend. BMW 1200 GS Adv (full spec adventure) 2010 35'000km Includes Top Box R120'000 (neg) Kontak vir Johann de Lange by 0833866194.
  7. R

    F800 Sticker

    Ek benodig die F800 stickers (links en regs) wat op die 2012 Trophy Edition kom. Die regtes kos amper 'n R1000. Is daar dalk 'n WD, wat 'n F800 Trophy besit, wat so gaaf sal wees om vir my 'n naby foto te neem van alby kante en vir my te stuur. Let asb dit moet die oorspronklike BMW stickers...
  8. R

    Wanted: Leo Vince slip-on for a F800GS

    I am looking for a Leo Vince SBK slip-on exhaust for my 2011 F800GS. Please let me know if you have one available which is in good condition?
  9. R

    Wanted: BMW Comfort Seat for F800GS

    I'm looking for an original BMW Comfort Seat to fit a F800GS. Must not be damaged!
  10. R

    Hi almal

    Hi almal, ek is ook nuut op die forum. Huidiglik is ek nog nie heeltemal in die adventure leefstyl nie, maar met goeie vriende en 'n swaer, wat wel is, is dit seker net 'n kwessie van tyd. Ek geniet die forum verskriklik en vind die inligting baie waardevol. Hou so aan. Although I have...
Top