Ek benodig die F800 stickers (links en regs) wat op die 2012 Trophy Edition kom. Die regtes kos amper 'n R1000.
Is daar dalk 'n WD, wat 'n F800 Trophy besit, wat so gaaf sal wees om vir my 'n naby foto te neem van alby kante en vir my te stuur.
Let asb dit moet die oorspronklike BMW stickers wees.
Die tiepe waarna ek verwys look soos hieronder.
Dankie