Hi almal

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Riaan99

Pack Dog
Joined
Apr 28, 2014
Messages
56
Reaction score
0
Location
George
Bike
BMW F800GS
Hi almal, ek is ook nuut op die forum. Huidiglik is ek nog nie heeltemal in die adventure leefstyl nie, maar met goeie vriende en 'n swaer, wat wel is, is dit seker net 'n kwessie van tyd. Ek geniet die forum verskriklik en vind die inligting baie waardevol. Hou so aan.

Although I have previously owned a XR500R, NS400R, FZR750 & Yamaha R1, I am new to the whole "adventure lifestyle". I am still looking for an Adventure bike though and as I am new to WD, I trust that I will meet some of you soon.
Cheers


"Gee hom gas."
 
Top