Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. M

    Ktm 990 speedo fault

    Yes julle, Ek het gister n trippie gedoen van so 300km.... Als het perfek geloop, toe ek gister die tent se matras op blaas met die elektriese pomp toe gaan die pomp net af, ek sien toe ook dat my speedo nie aangaan nie. Die bike start soos altyd, die speedo gaan net nie aan nie... Ek het...
  2. M

    Bike needed for trip- Ktm 640, Bmw F650, G450x, tenere or africa twin! WANTED

    Hello Julle, Ek is opsoek na n goeie second hand bike teen n goeie prys! Ek en my ou top wil n trip doen Namibia toe en ek soek vir hom n bike! As enige iemand n bike het wat hulle verkoop wat reliable is enin n goeie toestand is laat weet asb... Ek soek graag n ktm 640, bmw f800, bmw...
  3. M

    Garmin Quest info

    Yes julle! Ek is opsoek na n goeie gps vir n bekostigbare prys... Sal iemand nog die garmin quest aanbeveel? Ekis maar dom met GPS en soek net iets wat my kan help as ek grond paaie moet soek! Enige raad sal baie waardeer word! Ek kan nou n Garmin Quest koop vir n goeie prys maar is dit nog...
  4. M

    Wilderniss - Gamkaskloof Die Hel (gravel routes)

    Hello julle, Ek probeer nou ons Desember trip reel en sukkel my moer af.... Wat is die beste Mapping website wat ek kan gebruik om ons roete te beplan? Ek wil verkieslik probeer om meestal grond paaie te ry, maar ek sukkel even met Google Maps om die grond paaie te kies.. Ek sal enige hulp...
  5. M

    Cape Town - Misverstand Dam

    Hello julle! Enige advies op 'n grond pad vanaf Melkbosstrand tot by Misverstand Dam? Ek weet dis nie ver nie, maar n ompad kan dalk beter wees! Enige advies op n goeie roete? Ek sien nie juis grond pad roete op Google Maps nie.... Groete
  6. M

    ATG Camp bed

    Hi, does anyone have 1 or 2 ATG camp beds that they would like to sell? Ek soek dit dringend! Laat weet....
  7. M

    Flying Brick- Beste diens in Wes-Kaap

    Ek het nou vir my 'n paar saddle bags laat op sit by Flying Brick in Paarden Eiland en moet se, dis seker die beste diens wat ek al gehad het... As almal sulke diens kon aanbied was ek insolvent!... Ek sal net koop en koop en koop! Dankie Oliver en die ander manne daar by Flying Brick, julle...
  8. M

    Desember Trip: Knysna (Route 62) - Paternoster

    Yes! Ek sit nou en beplan my Desember trip, nou wens ek die tyd verby! Ek sal graag wil hoor of iemand dalk advies kan gee op ons trip of dalk beter roetes kan gee? Ons weet nog nie waar ons wil slaap of wat nie, vat net n tent saam :) Enige advies op kamp plekke, oor stop of watokal sal...
  9. M

    KTM 990 Adventure R: Beste Dual Tyre??

    Yes julle.... Enige advies op goeie dual on/off road tyres, dis weer sulke tyd vir my... Ek het tans die Pirelli Scorpions op, enige idee's? Dankie
  10. M

    KTM 990 Adventure R fuel consumption

    Yes! Kan iemand dalk vir my se hoeveel kilometer jy op ktm 990 kry met n vol tank? Ek sien op dualsport africa se review van die 990 se hulle 330km... https://www.dualsportafrica.com/KTM990review.htm Ek dink dis beter om iemand hier te vra  :) Ek reel n trip vir Desember en moet maar begin...
  11. M

    Sena smh10 dual clip broken

    Hello julle, Ek sal advies of hulp moerse baie waardeer... Ek het so week terug vir my n stel sena smh10 gekoop en dit vanaand geinstall. Die een se clip het af gebreek! Die clip wat die system aan die base vas hou het gebreek, ek kan seker nie die eerste persoon wees met wie dit gebeer nie...
  12. M

    Best 2 man tent for adventure trip

    Hi guys, Any advice on a good but affordable 2 man tent for an adventure trip? Im looking at the NeoLite 2 from KWAY.... Any advice on these? Thx
  13. M

    Help! KTM 990 Adventure R (2009) Problem....

    Hi, I would really appreciate it if someone would be able to help/assist me with a problem that I have had over the weekend with my KTM 990. I bought the bike last week and took it for a ride this weekend to Paternoster. The bike has full service history at KTM Cape Town and has 17 000 km on...
Top