Wilderniss - Gamkaskloof Die Hel (gravel routes)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Aug 4, 2014
Messages
38
Reaction score
0
Location
Western Cape
Bike
KTM 990 Adventure
Hello julle,

Ek probeer nou ons Desember trip reel en sukkel my moer af....

Wat is die beste Mapping website wat ek kan gebruik om ons roete te beplan? Ek wil verkieslik probeer om meestal grond paaie te ry, maar ek sukkel even met Google Maps om die grond paaie te kies..

Ek sal enige hulp baie waardeer asb man! Die tyd raak nou min

Groete
 
Top