Cape Town - Misverstand Dam

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Aug 4, 2014
Messages
38
Reaction score
0
Location
Western Cape
Bike
KTM 990 Adventure
Hello julle!

Enige advies op 'n grond pad vanaf Melkbosstrand tot by Misverstand Dam?

Ek weet dis nie ver nie, maar n ompad kan dalk beter wees! Enige advies op n goeie roete?

Ek sien nie juis grond pad roete op Google Maps nie....

Groete
 
Top