Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. RinusGoosen

    BMW F650 GS Dakar

    2001 BMW F650GS Dakar for sale. Bike is in Good condition. Drive to work everyday 55km return trip. Powerfull Engine. Tyres more than 60% Thread. Bike is on the Road. Has Papers and is still Licensed. My work requires to have a car, thus thebreason for selling. 0764579672 I Reside in...
  2. RinusGoosen

    LED Lights for Dakar 2000

    Naand Almal, :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin: Ek vra nou maar weer op die forum, want om met mense by 'Midas of Auto Zone' te praat is nutteloos. Ek is opsoek na 2 Led ligte vir my dakar. Ek ry elke oggend 4 uur omtrent 30km en my ligte van die motorfiets is nie doeltreffend genoeg nie...
  3. RinusGoosen

    Bmw 650 Dakar Chain Tensioner

    Hello. Kan iemand my asb help met n Bmw Dakar se Chain tensioner. Ekt die fiets Dinsdag gekoop, maar die ketting is ongelooflik pap. ek het dit by n werktuigkundige gehad, hy se die tensioner is stukkend of iets. Ek is nog baie dom en vra dus vir hulp en aanbeveelings van julle wat kennis dra...
  4. RinusGoosen

    Raad rondom Vin & Engine nommer wat verskil sonder Natis

    Hallo, Ek het na 'n lang gesoek na 'n 250cc op een afgekom wat een van die Wille Honne vir my aanbeveel het. Ek is baie opgewonde en die fiets het by my aangekom vroeer verlede week. Nou is die vraag soos volg: Die eienaar van die fiets het nie 'n NATIS dokument saamgestuur nie, inteendeel...
  5. RinusGoosen

    Biker Tent ? One Person

    Hallo Wildy's Does anyone knows of a biker tent which packs up small ? For one person ? Where to buy ? I got a lady calling in this morning while I am at work, and asked me if I would have a tent like this, but we only stock 2 man tents etc. The smallest tent that we sell in our shop is the...
  6. RinusGoosen

    Wanted 250cc On/Off road

    Hallo julle wille honne. Soos julle weet of seker al gelees het, is ek opsoek na 'n 250cc vir so R17 000 ( dis wat ek tans beskikbaar het ). Een van die Wille Honne het vir my 'n Honda X250 Tornado vir 'n goeie prys gegee, ongelukkig het iemand my gister voorgespring en die Transfer gedoen. Nou...
  7. RinusGoosen

    WANTED 250cc Scrambler R17000.00

    Hi There, Looking to buy a 250cc bike that i can use for road and offroad ? If you know of something someone might have , keep me posted please. I can not be without a bike anymore..... It feels like im loosing it. I only have R17000 at this stage, hope i can get something descent. I can buy...
  8. RinusGoosen

    R17000

    Hi peeps. Im in the market for buying a bike for myself. What can you guys prefer i must look at ? Something i can use for everyday riding. As well as some bundu bashing. I have R17000 to spend straight away. Any ideas ?
  9. RinusGoosen

    Riding Gear

    Goeie dag. Ek is in die proses om vir my n bike te koop. Om mee te begin kyk ek na die Jonway Bashan 250cc Scrambler. Is daar enige iemand wat dalk n ou stel broek of baadjie het wat ek kan oorneem of oorkoop ? Laat weet my gerus. Groete
  10. RinusGoosen

    Newbie

    Goeie dag, My naam is Rinus. Ek sien uit daarna om deel te wees van die Wille Honne . . .  ;D My Kolega het 'n BMW1150GS en mannnn, what a inspiration is hy nou nie. Ek spandeer ook meer tyd op die forum as wat ek my werk gedoen kry. Stories is mind blowing, goeie foto's en baie mense met 'n...
  11. RinusGoosen

    Jonway Bashan 250cc

    Hallo Almal, Ek het nog nie 'n fiets nie, maar ek spandeer meer tyd op die forum aswat ek my werk doen. Geniet die stories wat almal skryf, die fotos en natuurlike die klomp Fietse. My Partner in Crime by die werk het 'n BMW1150GS , Ek't eenkeer die voorreg gehad om sy fiets op die blok te ry...
Top