• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

Wanted 250cc On/Off road

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

RinusGoosen

Puppy
Joined
Sep 18, 2014
Messages
33
Reaction score
0
Location
Vanrhynsdorp
Bike
BMW F650GS / Dakar
Hallo julle wille honne.

Soos julle weet of seker al gelees het, is ek opsoek na 'n 250cc vir so R17 000 ( dis wat ek tans beskikbaar het ).
Een van die Wille Honne het vir my 'n Honda X250 Tornado vir 'n goeie prys gegee, ongelukkig het iemand my gister voorgespring en die Transfer gedoen. Nou is dit soek van voor af. Ek is baie opgewonde om my 1ste fiets te koop en te ry. As een van die wille honne asb kan help kyk of weet van iets in daardie prys klas sal ek dit baie wardeer.

Indien enige van julle weet van 'n 250cc wat in 'n goeie toestand is, laat weet my asb. Ek is woonagtig in Kaapstad ( Somerset West ).

Thanks...

0sewe6vier5sewe9ses7twee
 
Top