Riding Gear

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

RinusGoosen

Puppy
Joined
Sep 18, 2014
Messages
33
Reaction score
0
Location
Vanrhynsdorp
Bike
BMW F650GS / Dakar
Goeie dag.

Ek is in die proses om vir my n bike te koop. Om mee te begin kyk ek na die Jonway Bashan 250cc Scrambler. Is daar enige iemand wat dalk n ou stel broek of baadjie het wat ek kan oorneem of oorkoop ? Laat weet my gerus.

Groete
 
Top