Ek was twee keer in een week gesteek deur n bui en perde buie, die perdebui het in my mou ingegaan en my seker 6 keer gesteek, die bui het my gesteek toe ek van die bike afgeklim het. Ek het soos Popeye gelyk vir n week, Glo My daars Fokall wat help om swelling af te kry. My Dr het gese dit...