Trap die TW om an haal sy wiele AF
Fantana het so op n dag n pap wiel. Hier by my op die plaas gekry ........met sy TA
En my neef ook met Sy TA daar SY BIKE SLAAP ONDER KOMBERSE en blink altyd
En nico trap toe somer sy bike om en haal wiel uit . dit is mos waarom die bike crashbars het se by...