Ek ry na al vir amper vir 3 jaar n CR 250 die 2004 model . Baie gelukig met die 250 ;D ;D
Ek het die 2007 gery op die trip ook was heel tevrede met hom n paar verskille wat ek op gemerk het .
# Daar is n verskil op die uitlaatpyp, die vorm en die manier wat hy vas maak is ook verskillend van...