Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. A

    BMW 1150 GSA for sale

    bmw 1150 gsa te koop  Kontak Andries vir meer fotos 0603549811 Pretoria bree voet peks extra wind skerm throttle control handels is gelug alm kant bokse swart top boks 2003 model 152000 km rede vir verkoop verlaat die land. Ek tap elke 5000 km die olie af en vervang die filter
  2. A

    SOLD Yamaha 110 cc Mio Scooter Te koop SOLD

    Yamaha 110 cc Mio 2013 model met 2950 km op. My dogter is die eerste eienaar en sy het hom net gebruik om skool toe en terug te ry. Ongeluk vry, baie mooi opgepas. Papiere is op datum en ons het nog nooit enige probleme gehad nie. Sys klaar met skool en die scooter word nie meer gebruik nie. Sy...
  3. A

    Wanted hall sensor

    Waar kan ek n hall sensor in die hande kry? 
  4. A

    Soek n starter vir bmw 1150 gsa

    Ho ek is opsoek na n starter of net die solenoit. Ek vermoed hy is moerlands pan toe wil nie in skop nie. Of as daar iemand is met raad.
  5. A

    Wanted. Heavy duty spring 1150 chock

    Hi a frend is looking for a heavy duty spring for his 1150 back shock. 
  6. A

    BMW GSA 1150 for sale!

    Vandag is 'n baie hartseer dag. Ek moet ongelukkig my motorfiets verkoop. BMW GSA1150 Adventure 2003 model. Die motorfiets se olie is uitgetap en nuwes in gegooi met die filter wat vervang is elke 5000km. Die motorfiets is gereeld na BMW vir check up. Die ekstras op die Motorfiets is 'n...
  7. A

    Opsoek na n 1150 gsa shock spring

    Hi ek is opsoek na n shock spring vir my bmw 2003 1150 gsa. As ek die shock stel kan ek voel daar is n verskil maar sodra jy op hom sit dan sak die fiets baie
  8. A

    Ongeluk op die Delmas pad rip

    Rip sterkte aan die familie
  9. A

    Rip biker drank het nie brieke nie

    Hallo al die honde wees versigtig asb . Spoed maak dood. Gister aand by stormvoel en hoek by KFC gebeur. Hy het so 180km/h gery en gedink hy kan dit nog maak as die robot rooi is. Hulle was so 7 kan n mens hulle bikers noem? 2 ouens het oor die robot gery toe die lig rooi raak maar hy het dit...
  10. A

    Bmw 1150 gsa 2003 agter chock

    Hi ek wil net weet waar kan ek my bmw se agter chock laat reg maak? Is dit net die coil wat pap is of is daar O rings wat n mens kan vervang? As jy hom stel is daar wel n verskil. Wanneer ek met hom ry voel dit asof die agter wiel ondar jou wil gee pad as jy skerp draai. As jy ry voel dit of my...
  11. A

    Help agter chock

    Hallo al die honde. Ek vermoed daar is iets fout met my bmw 1150 gsa se agter chock. Wanneer ek ry en draai voel dit of my agter wiel net wil gee pad onder my asof hy pap is maar nee. Al ry jy stadig en draai net na n kant toe. As jy oor n speed bump gaan als voel net nie reg nie. My lae rug is...
  12. A

    As ek hom wil verkoop wat kan ek kry?

    Hi as ek die bmw R 60/5 wil verkoop nes hy hier is wat kan n mens vir hom kry? Sy carburators is gesteel en het nie n battery in nie. Hy is nie meer op die pad nie maar het die regestrasie pappiere.
  13. A

    Bmw R60/5 restorasie projek

    Hi ek wil die bmw herstel en wil meer inligting he asseblief. Le daar dalk by julle parte vir hom rond? Hulle het die spieeltjies,carburators,battery en alles wat los was gesteel waar die fiets gestoor was. So enige inligting sal help en waar ek dalk parte vir n goeie prys kan kry.
  14. A

    bmw R60/5 1970

    bmw R 60/5 1970 te koop. Fiets was in n 100% lopende toestand maar hulle het die carburators af gesteel en die spieels. Die fiets is van die pad af maar het al die dokumente. Enige offers asseblief
  15. A

    Soek n bike lift (jack)

    Hi n pel van my het n veld motorfiets en is opsoek na n bike lift  een wat jy trap dan lig hy op vir wanneer hy stop dan staan die bike reg op. Enige iemand wat kan help?
  16. A

    BMW 1150 GSA 2003 te koop

    BMW 1150 gsa te koop 120000 km . Die fiets het so 500 km grondpad gery. Maak my n offer ek wil n 1200 koop.
  17. A

    BMW 1150 GSA te koop

    BMW 1150 GSA te koop 2003 model 117000 km. Bmw swart panniers en alm panniers . Extra drie hoek wind skerm lig cover bmw spotlights trottel control top box Prys R 65000.00 . Rede vir verkoop . Ek wil n RT koop. Fiets het baie min grond pad gery. Sel nommer 0832614624 Die fiets is nou in Secunda
  18. A

    Enige WD in Durban

    Hi Ek is opsoek na die XT club in Durban se nommer of enige iemand wat my kan help. Ek het die kontak nommer van hulle gehad. My swaer is opsoek na n kompleet uitlaat stelsel vir sy yamaha XT 500. Dis die een met die silver petrol tank
  19. A

    Parte vir R60/5

    Ek is opsoek na carburetor kit met rubbers plus olie filters, plugs en spieels vir my fiets, dis die BWM R60/5 1970. Die fiets het vir baie lank gestaan, wat stel julle voor moet ek doen? Enige hulp sal waardeur word asook enige inligting oor die fiets. Ek wil die fiets restoreer en weer in n...
  20. A

    strobe lights

    Hoe wettig is dit om wit strobe lights op jou motorfiets te sit?
Top