Parte vir R60/5

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

AJZ

Pack Dog
Joined
Oct 23, 2008
Messages
281
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW R1150GS Adventure
Ek is opsoek na carburetor kit met rubbers plus olie filters, plugs en spieels vir my fiets, dis die BWM R60/5 1970. Die fiets het vir baie lank gestaan, wat stel julle voor moet ek doen? Enige hulp sal waardeur word asook enige inligting oor die fiets. Ek wil die fiets restoreer en weer in n goeie kondisie kry sonder om n arm en n been te betaal daarvoor. Ek woon in Standerton en is nog nie n member nie, my email adres is [email protected] Enige inligting kan direk na my gemail word.
 

Latest posts

Top