Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Pietcoke

    F800GS Adventure Standard LED spotlight needed.

    Hi guys. I am looking for only one standard F800GSA (2014 model) LED spotlight because mine isn't working anymore. Does someone have one that is still in working order? I can not afford to buy a new one from the dealers.  ::) Apparently the LED can not be replaced. Any help or info please.
  2. Pietcoke

    The 8th annual Breede Bash @ Klipkrans (2015 edition) Group Report

    Van my kant wil ek ook net dankie sê vir almal wat die bash weereens 'n baie lekker kuier gemaak het. Ek het my gate uit geniet, moertoe gelag vir julle klomp. Ek het 'n klompie foto's gevat en sal laat dit eerder die storie vertel.
  3. Pietcoke

    KTM bash plate for sale

    Ek het die volgende items te koop namens 'n vriend wat nie op die forum is nie. Akrapovic slip-on can. Dit het 'n geringe merke aan die binnekant (wiel kant), maar die toestand in die algeheel is baie goed. (Die Akrapovic is reeds verkoop) Ek het ook 'n KTM Alluminium Bash plate. Blykbaar fit...
  4. Pietcoke

    Cederberg Oasis Spitbraai 17 Mei Group RR and Foto dump.

    Ek het dit op verkeie plekke nou al gesê maar sal dit weereens sê.............. Baie dankie Gerrit en Chantal en al julle helpers vir 'n EPIC kuier by julle plekkie... :biggrin: :biggrin: Die atmosfeer, gees, diens en die gehalte van die kos was uit die boonste gestoeltes... :thumleft: Dankie...
  5. Pietcoke

    "SOLD" Honda XL650V TransAlp 2007 (Only done 13150km's) "SOLD"

    Hello Dogs My vrou se Honda XL650V Trans Alp is in die mark. Sy het dit in Junie gekoop by "GSGM" op die forum in die hoop om ook in die hele DS Biking ding in te kom. Soos dit maar gaan in die lewe kom daar soms omstandighede wat mens totaal in 'n ander/nuwe rigting stuur. Wel in haar geval is...
  6. Pietcoke

    Africa Twin Breederiver Gathering..........The Group Ride Report!

    Safely back home! Thank you all for a stunning weekend. Without you guy's this gathering would not be possible! :thumleft: :thumleft: A special thank you to Jenny(KosMos) and her helpers for feeding us the whole weekend. The food was divine! Myself and Jenny haven't had so much fun and...
  7. Pietcoke

    Africa Twin Breederiver Gathering 14-16 June (See First & Second Post!)

    As promised, here are the official AT Gathering Plan a Ride. This is how it all started: https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=123357.20 Here is what it's all about. The topic of an Africa Twin gathering seems to be raised a couple of times before, but as far as what i could see it just...
  8. Pietcoke

    I need HELP/ADVICE Please! Looking for '07 Honda Fire Blade ECU and Chip

    One of my friends, (non dawg) owns a 2007 Honda, 1000cc, Fire Blade (Repsol Colour’s) He is desperately looking for an ECU and the matching IGNITION KEY CHIP. Can anybody advise where else to look beside Honda Tygerberg or Boland bikes (Paarl) Any help and lead’s are dearly appreciated. The...
  9. Pietcoke

    SORTED........Thanks! CAPE TOWN DOGS......URGENT REQUEST PLS (TECHNICAL HELP).

    Kurt (ADVENTURER) have ask me to pls. send out a urgent message to any Dog in Cape Town who either, DEFINITELY KNOW or would know of some body that would KNOW how to replace NECK BEARINGS on a 2007 DAKAR. This needs to be done on Jolandie Rust (Doing the Round Africa Trip)Dakar and she is...
  10. Pietcoke

    13 Musketeers “Invade” Stilbaai

    Nou ja soos dit moet wees moet  “Attie“, my onlangs aangeskafte African Twin so bietjie op sy “ontblomming” trip geneem raak. (Wanneer laas het jy daardie woord gehoor.......hahaha) >:D Soos in die verlede het die idee tussen twee maatjies begin en gou, gou het hierdie aksieplan gegroei tot ons...
  11. Pietcoke

    Wanted Honda Express

    Hi There One of my colleagues (Not a Dog) is desperately looking for a Honda Express. Preferably in good running condition, but is also willing to fix. His Contact details are: 0 eight Two 267 two 2 6 eight. Japie von Wielligh Thanks
  12. Pietcoke

    Wanted. Soft Pannier Brackets to fit an African Twin

    Hi there. Anyone got a set of Soft Pannier brackets that will fit my AT for a decent price? It can also be any kind. I will make the modification! Thanx Piet
  13. Pietcoke

    In die Overberg kan dit KOOK!

    On behalf of all the ENGLISH Speaking people……..i will rather do this one in AFRIKAANS! Please use Translate to follow this report! Verlede Woensdag sit ek en Ouman en gesels en ek vra hom toe of ons nie Saterdag so entjie moet gaan ry nie. Die ou kêrel is toe sommer dadelik genoeë en stel nog...
  14. Pietcoke

    WOESTER Honne!! Dag Trippie. Wie wil saamry Saterdag 7 Jan 2012

    Hello Dawgs Ek, Ouman en V-Strom gaan Saterdag bietjie kilo's opsit. PM my as jy wil saamkom, self as jy ons langs die pad wil ontmoet. Datum: Saterdag 7 Jan 2012 Tyd van Vertrek: 6vm Stiptelik Vertrek punt: Audensberg Worceter. S33.64687 E19.43973 Afstand: 450km Graad: Gemaklik (Teerpad en...
  15. Pietcoke

    (SOLD) Honda Pasific Coast Sports Cruizer (PC800) (SOLD)

    My bike is weer te koop nadat 'n "DEAL" amper lelik skeef geloop het. :o :o (Dankie aan die Wilddogs vir julle kundige raad en wenke) :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: Maak: Honda Pasific Coast Sports Tourer (PC800) Prys: R38500.00 Jaar model: 2005 Gerigestreer in SA...
  16. Pietcoke

    Tyre Verskaffers in Kaapstad area

    Hi Da Ek is opsoek na 'n voor tyre vir my (PAD)fiets. Kan enige iemand my dalk 'n naam gee van 'n verskaffer in die Kaap omgewing wat tyres teen billike prys verkoop. Enige hulp sal waardeer word. Thanx
  17. Pietcoke

    (Ou) Nuwe Hond

    Wil net vir almal hello sê. Ek is van Worcester en het heelwat Buddy's reeds op die forum. Ek is 'n ou biker, maar begewe my huidiglik met 'n padfiets. (die 5de een wat ek baie geniet) Eendag as ek nog groter is sal ek ook 'n STOF SCOOTER besit en lekker in die modder saam met julle kom speel.
Top