Pietcoke
Race Dog
- Joined
- Nov 24, 2008
- Messages
- 1,989
- Reaction score
- 0
- Location
- Worcester, Western Cape
- Bike
- BMW (all models)
Ek het die volgende items te koop namens 'n vriend wat nie op die forum is nie.
Akrapovic slip-on can. Dit het 'n geringe merke aan die binnekant (wiel kant), maar die toestand in die algeheel is baie goed.
(Die Akrapovic is reeds verkoop)
Ek het ook 'n KTM Alluminium Bash plate. Blykbaar fit dit die 950, maar ek kan dit nie bevestig
Maak my 'n offer.
Target prys:
Can = R450
Bashplate = R650
(Die Akrapovic is reeds verkoop)
Ek het ook 'n KTM Alluminium Bash plate. Blykbaar fit dit die 950, maar ek kan dit nie bevestig
Maak my 'n offer.
Target prys:
Bashplate = R650