• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

"SOLD" Honda XL650V TransAlp 2007 (Only done 13150km's) "SOLD"

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Pietcoke

Race Dog
Joined
Nov 24, 2008
Messages
1,989
Reaction score
0
Location
Worcester, Western Cape
Bike
BMW (all models)
Hello Dogs

My vrou se Honda XL650V Trans Alp is in die mark. Sy het dit in Junie gekoop by "GSGM" op die forum in die hoop om ook in die hele DS Biking ding in te kom. Soos dit maar gaan in die lewe kom daar soms omstandighede wat mens totaal in 'n ander/nuwe rigting stuur. Wel in haar geval is dit nou haar besigheid wat al haar tyd en finansies in beslag neem, so die DS droom sal vir eers agterop my AT wees. ;)

Hier is die link na GSGM se threat:
https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=126013.msg2432845#msg2432845

Ons het die bike nou +/- 4.5 maande en het intussen slegs 450km's meer op die klok gesit.

My vrou het egter die bike in die "kennis maak proses" op sy sy neergesit en gelukkig net "minor skrapies" op die linker Fairing en linker hand Guard is die gevolg daarvan.

Ek gebruik "skaamteloos" meeste van GSGM se picks wat hy in sy ad gehad het omdat ons net die selfoon ding kan doen op die stadium.

Die bike is in Worcester en is ook hier geregistreer.



My wife's 2007 Honda Trans Alp XL650V, in excellent condition, is up for sale.

Whole ownership history is available. 13150km on the clock. (Not much for a 6 year old!)

Full Service History: Books and Invoices available. Last service done 1950km ago.

Tyres: Rear Michelin Sirac fitted at last service and front Sirac about 650kms ago, when factory original was replaced due to cracks.

Top Box, Spare Keys and All Books included.

Asking price: R45000.

Plse PM, Sms or call 076 064 three 0h 8 eight
 

Attachments

  • RH Side Three Quarters Resize.jpg
    RH Side Three Quarters Resize.jpg
    464.9 KB · Views: 634
  • LH Side.jpg
    LH Side.jpg
    468.6 KB · Views: 623
Top