So is daar in Junie/July gery deur die Transkei vir 4 dae. Elke oggend was dit vroeg uit die vere om dan weer donker by on bestemming aan te kom! Dit was slegte grondpad na slegter na slegste grondpaaie as 'n mens dit so kan noem.
Toe word daar besluit om, om Lesotho te ry.
Net een voorwaarde...