Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. W

    1995 Africa Twin front shock

    Thnx Mike. Have sent your number through to James. :thumleft:
  2. W

    1995 Africa Twin front shock

    I'm looking for a AT frontshock for a friend of mine.  Anyone knows about one?
  3. W

    2008 KTM 990 TE KOOP

    OK OK OK.  Kom ek klim terug in die kas.  Ek het 'n 1200 gehad vir drie weke soos Trokkie genoem het, dit was na twee 640's en voor twee 990's.  Om eerlik te wees, jy sal my nooit weer op 'n GS kry nie, elk geval nie een wat aan my behoort nie.  Daar is maar net een.  KAY TEA EM!!!  Maar dit was...
  4. W

    2008 KTM 990 TE KOOP

    Dis niks om 990 te handle nie.  As jy 'n GSA kan handle soos 'n redelike biker 'n 990 handle, DAN EERS kan jy windgat raak. Dis hoekom meeste ouens nie van 'n 950/990 die laaste trappie kan klim na 'n GSA nie.  HULLE IS BANG!!!! :-\
  5. W

    2008 KTM 990 TE KOOP

    Ek het onlangs met 'n GSA gaan ry.  Jy kan nie die gewone GS vergelyk met die Adv nie.  Waar die 990 uitbottom, hol die Adv deur asof daar nie eers 'n sloot is nie.  Ek is nog nie 50 nie, maar dalk het ek net meer volwasse geraak.  Nie dat ek nou rustiger gaan wees nie.  Ek is nou groot genoeg...
  6. W

    2008 KTM 990 TE KOOP

    I ordered a new GS1200Adventure.  Leaving the dark side for the fun side.
  7. W

    2008 KTM 990 TE KOOP

    Dankie Uiltjie vir die foto's. :thumbsup:  Die ou is gewas om 'n mooi foto te maak(alhoewel modder gewoonlik 'n mooier foty maak).  So dis skoon heilige water wat afgedrup het.  R40 000 afslag as jy 'n oliedruppel op hom kry. :D
  8. W

    2008 KTM 990 TE KOOP

    Dis my klein sussie net nadat ek haar leer ry het. :3some:  Eers het sy die foto's geneem as ons spring. maar sy het elke keer net my agterwiel in beeld gekry. :ricky:
  9. W

    2008 KTM 990 TE KOOP

    Ek het 'n spotless 990 met 12600km op die klok.  Dis 'n 2008 en het nog 'n jaar waarborg.  Ekstras op die fiets is Leo Vince pype, crash bars, touring screen, handle bar raisers en 'n luggage plate. Ek het die fiets gister op gumtree ook gesit, so aangesien ek nie hier fotos kan oplaai nie, gaan...
  10. W

    KTM 990 Adventure 08/09 wanted

    Hier kom een nou net in die mark.  2008 Model 12600 km. Spotless.  Ekstras:  Leo Vince pype, nat nuwe crash bars, touring screen, luggage plate en handlebar raisers.  Trokkie en Eselbank het vanoggend gese ek kan meer kry, maar ek sal hom laat gaan vir R100 000, as die koper self 'n agtertyre...
  11. W

    Garmin - Suck My Arse You Twats!

    Julle manne wat julle goed so stukkend hammoer.  Ek soek 'n bike mount vir my Zumo 500.  Myne het sy gat gesien, maar die GPS werk nog.
  12. W

    we never made it to middelpos

    Windvreter, ek het jou foto bietjie kleiner gemaak, lyk my nie Operator het 'n "Wide Screen" nie.
  13. W

    we never made it to middelpos

    Enige kommentaar deur boobnoob?
  14. W

    Nuwe lidmaat

    Welkom, waar park jy al die bikes?
  15. W

    Hallo

    Jip, nice intro.  Sal graag wil hoor wat jy se van die 800 nadat jy daai agtertyre geswop het vir 'n "nobly".  Gatskop!!
  16. W

    hello all

    Jis Jis Jis!!
  17. W

    So I joined...

    Welkom.  Sid en hou styf vas!!! :ricky:
  18. W

    I is new here...

    Jis jis. As jy tot nou toe baie vrye tyd gehad het.  Jy't so pas nog 'n hobby gekry. Geniet dit!!
  19. W

    "Willehonnehok"

    Ag ek weet nie.  Tussen R80 en R100 per kop miskien.
Top