Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. M

    KTMrules eeeeventually got his KTM

    My maat KTMrules het vandag sy KTM gekry eeeeventually Kookwater my maat hoop om sommer baie Km saam te ry  :thumleft: :ricky:
  2. M

    Heli jump

    Travis Pastrana of the US performs an FMX backflip on his dirt bike over a hovering 43-foot (13-metre) helicopter (below) in front of the Sydney Harbour Bridge. :biggrin:
  3. M

    Johann van Loggerenberg

    FOURIESBURG. – ’n Bobaas-joernalis wat diep spore in motorjoernalistiek in Suid-Afrika getrap het, is tragies hier in ’n motorfietsongeluk in die distrik dood. Mnr. Johann van Loggerenberg (59), redakteur en uitgewer van Leisure Wheels, het die naweek aan die BMW GS Eco-uitdaging deelgeneem. Hy...
  4. M

    leeftyd van GS ADV agter skokbreker

    Hoeveel km behoort n GS 1200 ADV se agter skokbreker te hou.?? Ek ry so 45% grond pad en die res op teer.
  5. M

    Soek GS 1200 Adv 2008 agter/ klein saal

    Ek is opsoek na n agter /die klein saal vir n GS 1200 Adv 2008 grys en swart Thanks Moet nie vra nie ek weet nie.
  6. M

    Adventure riding techniques - The Book

    Hi all Adventure riding techniques by Robert Wicks and Greg Baker I found this book in the new 2wheels. Is it good or not? Matt
  7. M

    CBR 1000RR ruil

    Goeie dag Ek het n CBR 1000 RR 2005, met 9000km, baie mooi opgepas wat ek wil ruil vir n Dakar 650 in die selfed toestand. Ja die veld roep hard. Groete Mat
  8. M

    Handlebar risers

    Goeie dag almal Ek wil handlebar risers op my 1200 Adv sit gedink aan 40mm, aangesien ek 1.94 is. Maar kan n paar R1020.00 rand kos by BMW As ek nie vir BMW gaan nie wat is die beste alt. Groete Mat
  9. M

    Eerste dag trip op nuwe GS

    Hak Vrystaat Hier volg my eerste trip report op my nuwe GS. Van Bloemfontein uit by Ferreira`s op die grond langs die spoor tot in Edenburg. Kookwater grondpad baie wild langs die pad en mooi treine. Edenburg tot op Jagersfontein grondpad tot net buite die dorp klein stukkie teer. Lekker...
  10. M

    Lats /Longs asb

    Hi Ek is opsoek na die Lats / Longs vir die hell (gamkaskoof) se winkel. Thanks Matt
  11. M

    Nuwe

    Goeie dag Almal Matt van Bloem hier. Ry die grondpaaie in die Vrystaat. Hierdie is n kookwater wed blad. Groete
Top